Order by

Tips

  • 13

    Half blood knot / Clinch knot

     

     

     

  • 14237617_170700646671036_2122582579532067131_n

    Muddy Monday

    Ingrediants:

    Springbok baits voer

     Nesquik      

    04/strawberry    

    Muddy 09

    14238245_170700673337700_109280039571488889_n

    Voeg omtrent 60ml nesquik by voer. Muddys hou van n soet voer.Spuit 3 kere muddy 09 by n halwe sak voer. MUDDY 09 is uitstekend vir muddys. Hyt ook fluoro in om muddys nog meer te lok. 3 x Spuite 04/strawberry

    14199580_170700710004363_8710134612494682634_n14199346_170700743337693_1878856993251968997_n14237617_170700760004358_2956531225950236640_n

    Roer goed en werk deur dat als eweredig versprei is.Hier gebruik ek n 5 swiwel vaaldam stroppie. Met nr.1 stevenson hoekies. Jy soek n klein hoekie vir muddys. Neem aan dat ek die degies baie fyn opsit dat dit net die buig ban die hoekie vol sit.En laastens sal ek net 04 en muddy 09 op die bal spuit. Los altwee hoekies skoon. Gewoonlik vat die muddys altyd die skoon klein degie.

    Hoop jul kan dit toepas. Volgende week sal ek gesels oor afstande, sensitiwiteit van die muddy asook wat jul moet doen as jy by die water aankom.

    14263998_170700783337689_213347281055559345_n 14232630_170700803337687_2999841340581706444_n 14222077_170700830004351_7650756076668515964_n

  • pop-up-boilie-rig

    Starter Rigs Embrace Change For Big Carp Success

     

     

     

Order by
Back to Top